Ek kan nie uitgepraat raak oor haar besoek nie!

Ons wil net baie dankie sê vir Andalene – sy het ons regtig baie gehelp!! Na haar besoek Dinsdagaand is die kinders (Liam en Luca) sommer meer gehoorsaam. Luister as ons praat en eet eers hul groente/slaai en slaap ook in eie bed (die hele nag). Ek is sooo beindruk!

Ek kan nie uitgepraat raak oor haar besoek nie en vertel vir al my vriendinne en familie.

Mooi naweek vir julle!

– Gretchen